Friday 14 March 2014

Braai Broodjies a-la-my-style

Ek lief braaibroodjies en ek lief eiers, so toe ek hierdie oulike idee van Jan Braai sien, was dit onmiddelik my gunsteling.  Gewone Kaas en tamatie braaibroodjies (jy maak hom soos jy daarvan hou) en dan teen die einde sit jy net gou 'n gebakte eier op.  Hmmmmmmm lekkerrrrrrrrrrrrrrrrr.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.