Tuesday 18 February 2014

Bacon-vis


Gewone hake vis uit 'n pakkie (ek gebruik I&J of Seaharvest)
'n Pakkie "Back bacon"

Klein bietjie olie onder in 'n oondvaste bak.  Draai jou vis stukkies toe met die bacon.  GEEN sout nodig nie want die bacon is klaar sout.  Sit in oond tot gaar.  (Dis so maklik en vinnig - en geen ure se staan voor die stoof nie.)

Rond af met vars slaai.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.