Tuesday, 18 February 2014

Ham / Salami en kaas bondeltjies


Ek het hierdie fototjie by 'n vriendin gekry en dit probeer met ham en kaas.  Mense dit is heeeeeeeeeeeeeeeeeeeeerlik.  Probeer dit gerus.  Dis maklik, vinnig en gaan beslis 'n treffer in jou huis wees.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.