MAALVLEIS POFFERTJIES
BESTANDDELE:
1 Koppie melk
2 Eiers
½ Koppie olie
1 Koppie meel
2 Teelepels bakpoeier
2ml Sout
2ml Aromat
Klaar vooraf bereide gegeurde maalvleis gaar (Kan ook kerrie wees of selfs 'n mengsel met bacon en kaas.)
METODE:
1. Klits melk, olie en eiers.
2. Voeg droe bestanddele by en klits.
3. Smeer ‘n kolwynpannetjie.
4. Skep 1 Eetlepel deeg onderin in elke holte.
5. Skep 1 Eetlepel gaar maalvleis bo op deeg.
6. Skep weer 1 Eetlepel deeg bo oor.
7. Bak by 180C tot gaar.
8. Enige ander gaar vleis, boeliebief of tuna kan gebruik word.

No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.