Wednesday 8 May 2013

Slaai in 'n hartjie

Waarin jy kos opskep, maak darem 'n groot verskil.  Kyk net hoe pragtig lyk hierdie hartjie bakkies met die slaaitjie.  Sit dit nou in 'n gewone ronde bakkie en dit het nie naastenby dieselfde effek nie.  Dis nogal die moeite werd om te "invest" in 'n oulike en/of unieke stel bakkies, borde, ens....

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.