Wednesday 8 May 2013

Dahlias uit my tuin

Het ek al gespog met my dahlias?  Wel as ek het....sorry.  :-)  Kan dit nie help nie.  Dinnerplate dahlias.  Pragtig en beslis elke sent werd.  Hulle het in oorvloed geblom hierdie jaar en ek het tonne blomme vir die huis gehad.  Drie blomme en 'n hele glaspot is oorvol. (so groot was hulle).

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.