Thursday 30 May 2013

Kombuis Kruietuintjies

Baie keer lyk 'n kombuis kruietuintjie sommer oornag sleg, want daar staan die ou plastiek houer dan met 'n flou plantjie in en lyk sommer net nie meer reg nie.  Hierdie prentjie wat ek erens destyds raakgeloop het, is vir my so 'n oulike idee.  Sit jou kruie potjies in mandjies in die kombuis.  Dit help vir ekstra karakter en selfs al vervang jy die potplantjies daar binne in, verander dit niks aan jou dekor nie.  (Geen onooglike pot-kleure nie.)

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.