Thursday 30 May 2013

Druiwekonfyt

Op die tv program Kokkedoor (kookprogram op Kyknet) het ek die ander aand hierdie oulike raad van Tant Poppie raak geluister vir wanneer sy druiwekonfyt kook.

Wanneer jy druiwekonfyt kook, gooi 'n eetlepel wit asyn by aan die einde.  Dit laat al die pitte na bo dryf en jy kan dit dan maklik af skep.
Wat belangrik is om te onthou is dat jy aanhou roer en dat jy bietjie geduld gebruik vir die pitte om boontoe te kom.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.