Wednesday 13 March 2013

Hartjies aan 'n sleutelhouer

In plaas van 'n sleutelhouer gebruik vir sleutels - kan dit ook 'n pragtige dekor item raak. 

Hang net 'n hartjie of twee en dalk 'n ou sleutel aan soos hier op die foto en siedaar dit verander geheel en al in ietsie anders wat mooi sal vertoon binne of buite die huis.

Jy kan self die hartjie van draad maak of loer sommer by geskenk winkeltjies vir oulike hartjies teen goedkoop pryse.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.