Wednesday, 13 March 2013

Fig tree solution to Tree Borer

Ek het reeds 'n vyeboom (beste vyekonfyt ooit daarvan gekook) verloor aan hierdie goggatjie, so hierdie raad het ek raakgeloop by Babylonstoren en dis beslis iets wat ek sal moet doen as ek die ander boom ook wil red.

NS:  Babylonstoren is een van die mooiste tuine wat jy kan deur loop in die Kaap.  Dis nie 'n blomtuin nie, dis 'n reuse groente en vrugte tuin.  Ongelooflik mooi en rustig.  Daar is ook 'n heerlike kuierplekkie in die glashuis vir 'n koel lavenis na die rondkuier in die tuin.  Beslis die moeite werd om te besoek.  'n Lafenis vir die siel en 'n rusplek vir die wat soek na die platteland in hul harte.


Like many of our garden guests point out, growing figs is quite a challenge, especially when dealing with that notorious pest, the Fig Tree Borer. In summertime, the larvae of this beetle bore through the bark at the base of the trunk, and they can eventually ring-bark the tree, killing it.
Our solution is to loosely cover the tree trunks with biddem and metal mesh, creating a barrier from underneath the soil, extending up at least 60cm. This covering is fastened with tree ties at the top, as well as at the base. It’s a lot of work, but worth it to keep this nasty beetle from crawling in and killing our fig trees.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.