Pages

Thursday, 26 February 2015

Groenboontjies soos ouma dit maak

Tradisionele Groenbone  (Boerekos soos ouma dit maak.  Maklik en heerlik.)

500g Groenboontjies
1 Aartappel in blokkies gesny
1 ui fyn gekap
5ml sout
Peper na smaak
100ml water
Klein bietjie neutmuskaat

Kerf boontjies en voeg al die bestandele (behalwe die neutmuskaat) bymekaar in ‘n pot. Prut vir 30 – 40 minute totdat die boontjies gaar is. Strooi neutmuskaat by na smaak en dien op.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.