Pages
(Move to ...)
Home
My garden diary
▼
Thursday, 10 September 2015
Plant rose in aartappels
›
OK hier is 'n idee wat ek self nog nooit probeer het nie. Ek het die epos van 'n maatjie gekry en blykbaar kan jy rose so aan d...
Koek versiering
›
Nog 'n maklike idee vir ons wat nie blomme uit versiersuiker kan maak nie. Ek dink as ek mooi probeer sal ek hierdie een kan reg kr...
Wednesday, 24 June 2015
Roos snoei - Maklik gemaak
›
Dit is tyd om rose te snoei: Laaste twee weke in Julie of eerste week in Agustus op die laatste. Hier is ‘n maklike manier om roos s...
Tuesday, 23 June 2015
Maklike koekversiering
›
Hmmm - dink selfs ek sal dit dalk kan regkry. Lyk maklik en nogal baie impressive. Dis nou 'n idee vir die wat bietjie skrik vir ver...
Nuwe idee
›
Chillerton Farm - Glas dak in plaas van dakplate...
Hasie hop
›
Het hierdie oulike idee gekry op themotherhuddle.com - Tog te oulik vir Paasfees of sommer 'n kerkbasaar kindertafel.
Pantry - Oorgenoeg pakplek
›
Kan nie onthou waar ek aan die fototjies kom nie - het dit al 'n rukkie gebere op my rekenaar. Maar dis nou hoe pakplek in 'n kom...
›
Home
View web version