Pages

Wednesday, 4 February 2015

Mikrogolf Appelkooskonfyt

1 kg Appelkose, oopgesny en ontpit
3/4 kg Suiker
         (Dus:  3/4 kg suiker vir elke 1 kg vrugte)

Mikrogolf die appelkose vir 15 min. in 'n glasbak op hoog.  - Roer elke 5 min.
Voeg suiker by en roer goed deur.
Mikrogolf vir 25 min. op hoog. - Roer elke 10 min.
        (Hou dop dat dit nie oor kook nie.)

Skep in gesteriliseerde bottels.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.