1 kg Appelkose, oopgesny en ontpit
3/4 kg Suiker
(Dus: 3/4 kg suiker vir elke 1 kg vrugte)
Mikrogolf die appelkose vir 15 min. in 'n glasbak op hoog. - Roer elke 5 min.
Voeg suiker by en roer goed deur.
Mikrogolf vir 25 min. op hoog. - Roer elke 10 min.
(Hou dop dat dit nie oor kook nie.)
Skep in gesteriliseerde bottels.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.