Tradisionele Groenbone (Boerekos soos ouma dit maak. Maklik en heerlik.)
500g Groenboontjies
1 Aartappel in blokkies gesny
1 ui fyn gekap
5ml sout
Peper na smaak
100ml water
Klein bietjie neutmuskaat
Kerf boontjies en voeg al die bestandele (behalwe die neutmuskaat) bymekaar in ‘n pot. Prut vir 30 – 40 minute totdat die boontjies gaar is. Strooi neutmuskaat by na smaak en dien op.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.