Showing posts with label Wyshede. Show all posts
Showing posts with label Wyshede. Show all posts
Tuesday, 12 March 2013
Wednesday, 13 February 2013
Die Mielieboer
Daar was ’n boer wat mielies gekweek het. Elke jaar het hy sy mielies ingeskryf by die landbouskou en soos klokslag wen hy die blou roset vir die beste mielies in die distrik.
Een jaar het die joernalis van die plaaslike dagblad ’n onderhoud met hom gevoer en iets baie interessants geleer omtrent die boer se manier van mielieverbouing. Die verslaggewer het te wete gekom dat die boer sy aanplantingssaad deel met sy bure.
“Hoe kan jy dit bekostig om jou mieliesaad te deel met jou bure terwyl hulle ook elke jaar inskryf vir die beste mielie kompetisie?” vra die verslaggewer aan die boer.
“Hoe kan jy dit bekostig om jou mieliesaad te deel met jou bure terwyl hulle ook elke jaar inskryf vir die beste mielie kompetisie?” vra die verslaggewer aan die boer.
Subscribe to:
Posts (Atom)

