Cupcake Pavlovas
± 16 cupcakes
4 XL Eier witte (teen kamer temperatuur)
2 tl vars suurlemoen sap
1 koppie “Castor sugar”
Voorbereiding:
· Thermofan oond: Rangskik oondrakkies een bo en een onder die middel /fan.
· Voorverhit oond tot 120°C.
· Sit cupcake papierhouertjies in pannetjies.
· Sorg dat die glas mengbak en die klitser baie skoon is en geen vetterigheid aan het nie.
Metode:
· Klits eierwitte tot borreltjies net begin vorm.
· Voeg suurlemoensap by
· Klits op hoe spoed terwyl jy bak heeltyd draai – tot room begin styf word. “the points of the peaks just fold over when you lift the beaters”.
· Voeg nou Castor Sugar eetlepel vir eetlepel by.
· Klits tot die mengsel dik en glad is.
· Vul die cupcake houertjies.
Bak:
· Bak onmiddelik vir 1 uur.
· Skakel oond af en los in die oond met die deur toe tot heeltemal afgekoel.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.