APPELKOOSKONFYT KOEKIES (6 bestandele / 6 ingredients only)
8 koppies koekmeelblom
500gr margarien
4 koppies suiker
5 teelepels koeksoda
1 koppie appelkooskonfyt
4 large eiers
Meng die droë bestanddele saam. Vryf die margarien in die droë bestanddele in. Meng die konfyt en eiers. Voeg by meelmengsel en maak aan tot n lekker hanteerbare deeg. Rol balletjies. Pak op gespuite bakplaat - entjie uitmekaar. Bak teen 180ºC vir 9-10 minute.
Gebruik 'n 5ml of 7.5 ml maatlepeltjie om die koekies mee te vorm (skep). Dis n goeie grootte.
No comments:
Post a Comment
Note: only a member of this blog may post a comment.