Thursday 21 February 2013

Maklike nagereg vir gaste

Ek kan nie onthou waar ek hierdie oulike fototjie raakgeloop het nie, maar dis ietsie wat ek bêre om te onthou.  'n Stukkie chocolate brownie in die middel van 'n mooi wit bord, versier met strawberries en chocolate sous.  Dit lyk stunning en dit lyk maklik genoeg.  Ek het mint in my tuin, so wat 'n oulike idee vir 'n nagereg as jy gaste kry.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.