Thursday 21 February 2013

Keeping mosquitoes away

Hier is raad om muskiete hierdie somer seisoen weg te hou van jou huis.

Plant die volgende plante naby deure en vensters en op plekke langs voetpaadjies om jou huis waar mense maklik teen hulle kan skuur in die verby loop (dit help die reuk versprei). 
  • Pelargonium Citrosum Van Leenii (op foto)
  • Basil
  • Penny Royal
  • Roosmaryn
Jy kan die blaartjies van sommige teen jou vel vryf as muskietweerder, maar hou weg van die gesig area.

*  Growing the following in your garden will help keep the mosquitoes away:  Pelargonium Citrosum Leenii (picture above), basil, penny royal and rosemary.  Plant them near windows and doors.

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.