Pages

Friday, 4 April 2014

Maklike pampoen sop / Easy butternut soup

1 Kg butternut in blokkies gesny
2 opgekapte uie
1 opgekapte granny smith appel (Sonder skil)
3 Eetlepels margarine
1-2 Teelepels Kerrie poeier (sit eerder te min in as te veel. 1 TL is genoeg.) -Optioneel
3 Eetlepeles koekmeel
Knypie nutmeg
750 ml Chicken stock
375 ml melk (1.5 koppies)
50ml lemoensap
1 Teelepel suiker
Knippie sout

Braai ui in margarine tot sag.  Voeg butternut en appel by en roer todat margarine absorber is (ongeveer 2 min).  Voeg Kerrie, koekmeel en nutmeg by en meng deur.  Voeg chicken stock, melk en lemoensap by en kook tot sag (ongeveer 20 min).  Voeg knippie sout en suiker by en prut vir ‘n paar sekondes.  Verwyder van hitte en plaas  in menger tot roomagtig. 

No comments:

Post a Comment

Note: only a member of this blog may post a comment.